Versorgingsure / Caring Hours

Maandag tot Vrydag
Voldag 06:00-18:00; 
Halfdag 06:00- 12:00  
Oop tydens skoolvakansies. 
Ons sluit slegs die tweede week in Desember en heropen die tweede week in Januarie.