- ‘n Spel-gebaseerde program, wat
baie speeltyd saam met ander maats behels.
- Besprekings oor die week se tema.
- Maak van kreatiewe kuns projekte.
- Ontdekking en eksperimente.
- Genotvolle musiek en
bewegingsaktiwiteite.
Taalontwikkeling en kommunikasie.
- Aanleer van Wiskundige konsepte.
- Fisiese ontwikkeling en
gesondheid.
- Emosionele welstand en emosionele
intelligensie.
Aanleer van gepaste sosiale
vaardighede.
- Geestelike groei en ontwikkeling
van goeie waardes.
- A play-based program, which
includes lots of play time with other friends.
- Discussions on the week’s topic.
- Doing creative art projects.
- Exploring and experiments.
- Fun music and movement
activities.
- Language development and
communication.
- Learning Mathematical concepts.
- Physical wellbeing and health.
- Emotional wellbeing and emotional
intelligence.
- Learning appropriate social
skills.
- Spiritual growth and good moral
development.